Groot Sprong Voorwaarts

Groot Sprong Voorwaarts
Regeringsamptenare word na die platteland gestuur om daar te gaan werk (1957).
Regeringsamptenare word na die platteland gestuur om daar te gaan werk (1957).
Name (taalvariante)
Tradisionele Chinees   大躍進
Vereenvoudigde Chinees   大跃进
Pinyin Dàyuèjìn

Die Groot Sprong Voorwaarts (Chinees: 大跃进, Dà Yuèjìn) van die Volksrepubliek van China was tussen 1958 en 1962 ’n ekonomiese en sosiale veldtog deur die Kommunistiese Party van China (KPC). Die veldtog is gelei deur die voorsitter, Mao Zedong, en het ten doel gehad om die landbou-ekonomie in ’n sosialistiese gemeenskap te verander deur middel van vinnige industrialisering en kollektivisering. Dit word egter algemeen beskou as die oorsaak van die Groot Chinese Hongersnood.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search